deepundergroundpoetry.com
Blommetjie
My hartjie,my duifie..
Die lelie van die vlei!
Jou lippies lekker..
Soet en sag.
Vir jou sal ek altyd vry.
Soos bloed ..ons verbond..
Ons trou.
Nooit sal ek daardie dag
Berou
Jy is my skone harte dief..
My Blommetjie..
Vir jou..is ek ewig lief!!!
Die lelie van die vlei!
Jou lippies lekker..
Soet en sag.
Vir jou sal ek altyd vry.
Soos bloed ..ons verbond..
Ons trou.
Nooit sal ek daardie dag
Berou
Jy is my skone harte dief..
My Blommetjie..
Vir jou..is ek ewig lief!!!
All writing remains the property of the author. Don't use it for any purpose without their permission.
likes 2
reading list entries 1
comments 5
reads 1059
Commenting Preference:
The author encourages honest critique.