deepundergroundpoetry.com

Gou Weer

Jy't my hart verskeur in 1002
Jy't my verweit en los my verle
Jou rose was my hart se punt
Ek hoop ek kan jou gou weer vind.

Al wat ek doen is roep jou naam
Maar net in my gedagtes is ons nog saam
My hart en liggaam is nog rou en seer
Ek hoop ek kan jou vind gou weer.

Jou mooi diep oë was my reënboog
My opsie nou is hou jou kop hoog
Jou liefde het gestraal deur en deur
Ek hoop ek kan jou vind gou weer.

Jou hande was so sag en warm
Om my lyf,dit maak my so kalm
Ek't gedink dis jy die keer
Ek hoop ek sien jou gou-gou weer.

Jou liefde kon ek myne noem
Asseblief,ek soek net nog een soen
Nou is jy weg saam die wind
Ek hoop ek kan jou gou weer vind.
Written by Saffire
Published
All writing remains the property of the author. Don't use it for any purpose without their permission.
likes 1 reading list entries 0
comments 2 reads 713
Commenting Preference: 
The author is looking for friendly feedback.

Latest Forum Discussions
SPEAKEASY
Today 6:04pm by RyanBlackborough
SPEAKEASY
Today 3:31pm by Ahavati
SPEAKEASY
Today 4:29am by mysteriouslady
SPEAKEASY
Yesterday 11:04pm by SweetKittyCat5
COMPETITIONS
Yesterday 10:27pm by Vision_of_insanity
POETRY
Yesterday 8:11pm by Grace