deepundergroundpoetry.com

'n Neon-boog? (Afrikaans)
Ek staan onder die koel blou son
En in die vêrte sien ek ‘n neon-boog
Ek sou na dit loop- as ek kon
Dit staan so hoepel hoog
Na waar lei die ander ent?
‘n Skat-kus pen oor ent?
Of net ‘n droom waar hy hoort?
Onder ‘n gevleulde vrugte boord
Ja, sê jy, my duurb’re mamma?
Of is dit net kamma-kamma?
Woorde is mos niks nie
Sonder ‘n klein ou sienintjie
En in die vêrte sien ek ‘n neon-boog
Ek sou na dit loop- as ek kon
Dit staan so hoepel hoog
Na waar lei die ander ent?
‘n Skat-kus pen oor ent?
Of net ‘n droom waar hy hoort?
Onder ‘n gevleulde vrugte boord
Ja, sê jy, my duurb’re mamma?
Of is dit net kamma-kamma?
Woorde is mos niks nie
Sonder ‘n klein ou sienintjie
All writing remains the property of the author. Don't use it for any purpose without their permission.
likes 1
reading list entries 0
comments 2
reads 1432
Commenting Preference:
The author encourages honest critique.