deepundergroundpoetry.com

Ek het my siel aan die liggies verkoop

Ek verloor myself in die liggies,
want daar is so baie en jy kan jou siel deur almal van hulle sien
maar soos ek deur die liggies vir my siel probeer soek
besef ek dat ek myself oorgegee het aan ‘n plek en kultuur wat my nooit sal ontleed nie,
‘n plek wat my nie verstaan nie. En tussen al die liggies deur soek ek nogsteeds my hart,
maar al wat na my terug kyk is hope vrae sonder antwoorde.
So ek kyk na jou
liggies
en dan vra ek weer,
Aan hoeveel mense moet ek my siel ontbloot voor jy helderder sal
skyn?
Written by poedelkietjie
Published
Author's Note
I decided to post one of my Afrikaans poems since its my first language and wanted to share that
All writing remains the property of the author. Don't use it for any purpose without their permission.
likes 3 reading list entries 1
comments 5 reads 471
Commenting Preference: 
The author encourages honest critique.

Latest Forum Discussions
SPEAKEASY
Today 2:11pm by Ahavati
SPEAKEASY
Today 12:35pm by Strangeways_Rob
COMPETITIONS
Today 4:31am by Forcubanlinx
SPEAKEASY
Today 4:19am by SweetKittyCat5
POETRY
Today 00:43am by ajay
SPEAKEASY
Today 00:04am by fianaturie8