deepundergroundpoetry.com
Blou Skoenlapper
Helder blou vlerke
Klap en waai
Soos dit deur die wind
Endloos sweef-
Deur jou oë
Is lewe maar net daar
In jou begryping
Om te benut en te verdwyn
Wanneer die einde kom
Raak helder vlerke dof
En klap en waai nie weer
Nog ‘n droom
Weg geval
Klap en waai
Soos dit deur die wind
Endloos sweef-
Deur jou oë
Is lewe maar net daar
In jou begryping
Om te benut en te verdwyn
Wanneer die einde kom
Raak helder vlerke dof
En klap en waai nie weer
Nog ‘n droom
Weg geval
All writing remains the property of the author. Don't use it for any purpose without their permission.
likes 0
reading list entries 0
comments 0
reads 932
Commenting Preference:
The author encourages honest critique.